Alternative

8 comments

    User
    Migrel 14.10.2019 Reply
    Lees die storie en beantwoord dan die vrae in vol sinne. Skryf „n naam vir die storie in die blokkie hieronder. Jong prins Albert speel buite in die paleis se tuin saam met sy maats, Kobus en Thinus. Kobus en Thinus is „n tweeling. Die tweeling hou daarvan om vir prins Albert te kuier. Hulle sien „n groot bruin slang oor die gras seil.

Leave comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *